Sunday, 14 September 2014

steyrner pixelmon - Bagon

Pixelmon

Pixelmon is 'n minecraft mod van pokemon.  Baie mense hou daar van want daar is pokemons in.
Dit is nie soos gewone minecraft nie. Jy bou pokemon goeters.     

Die mannetjie lyk nie so sterk nie maar wag tot hy groter word.  Dan is hy beter en kan amper alles doen wat 'n draak kan doen.  Gebruik lekkers wat 'rare candy' genoem word om hom te 'level up'.
Maar as jy op 'n 'publick server' speel kan jy teen spelers veg.  Die klein mannetjie raak groter deur te 'lvl up' op 30.  Die tweede mannetjie 'lvl up' op 50 en dan het jy jou draak wat Salamence genoem word en daar het jy jou hele groep.       


Bagon


Shelgon


Salamence

1 comment: