steyrner pixelmon
Picachu is 'n baie sterk pokemon en is ook 'n donderweer pokemon. Pikachu se eeerste form is Puchu en hy raak groter deer as hy bly is. Hoe jy hom bly maak is as jy hom met 'n 'friend ball' fang. Jy kan hom ook groter maak as jy hom self laat loop.Sy grootste form is Raichu en jy maak hom groter deer 'n 'thunder stone' te gebryk. Jy kry 'n thunder stone deer 'n 'boss' dood te maak. As jy die 'thunder stone' op Pikachu sit raak hy 'n raichu. En daar het jy jou Pikachu groep.
Ek hou van Pikachu.
ReplyDeleteJy sal my moet wys hoe om hom te kry.